Matching family tree profiles for Geertruida Meintjes, SM/PROG
Immediate Family
-
husband
-
husband
-
husband
-
daughter
-
daughter
-
husband
-
son
-
stepdaughter
-
stepson
-
stepdaughter
-
stepson
About Geertruida Meintjes, SM/PROG
Marriage 1666 Cape of Good Hope
Marriage 1668 Cape of Good Hope
Geertruida Meintjeis van Sasfeldt
Marriahe 1673 Cape of Good Hope
Geertruijd Mentinjies van Sasveldt
Name Johannes Pretorius
Spouse's Name Geertruijd Mentinjies
Event Type Marriage
Event Date 18 Nov 1673
Death Muster Rolls 1677 -- Den 28 dito (Febr) 1677
Joannes Praetorius van Goeree, weduwenaar, vrijborger alhier,
Uit die genearg Johannes se eerste huwelik is net éen kind gebore, Wessel. Hy was later heemraad te Stellenbosch, en eienaar van die plaas Moddergat, en nog 'n ander plaas, anderkant Vier-en-Twintig-riviere. Hy is getroud met Geertrui Elbers, 'n dogter van Hendr. Elbers, een van die eerste burgers uit die tyd van van Riebeeck. By haar het hy drie kinders gehad: Geertrui, gehuud met Cornelis Wessels, (uit welke familie die bekende Wesselsgeslag ontstaan is); Jan Cloete, heemraad en eienaar van verskeie landgoedere, oorl. 1732; en Hendrik, wat jong dood is.
5) In De Villiers se Geslagregister kom voor as eerste eggenoot: Meintjies, en as tweede Starrenburg. Dit is egter verkeerd, soos o.a. mnr. Graham Botha, Hoofargivaris van die Unie, aangetoon het in 'n opstel in besit van die skrywer. Verwarring van die tweede vrou haar naam is by De Villiers ontstaan deur haar tweede huwelik, na die dood van Johannes Pretorius, met Johannes Starrenburg, landdros te Stellenbosch, wie se naam dikwels voorkom in verband met die v. d. Stel-kwessie. Skrywer dank al hierdie genealogiese besonderhede aan die studie van mnr. Graham Botha en van dr. Werner Schmidt.
- *******************************************************************************************
Geertruida Meintjes, SM/PROG's Timeline
1652 |
1652
|
Hasselt, Limburg, Vlaams Gewest, Belgium
|
|
1667 |
1667
|
Kapkolonie Suid Afrika, South Africa
|
|
1670 |
1670
|
||
1672 |
June 26, 1672
|
Caap de Goede Hoop, Suid Afrika
|
|
1674 |
June 3, 1674
|
Cape Town, Cape of Good Hope, South Africa
|
|
1676 |
July 6, 1676
Age 24
|
Cape of Good Hope
|