Matching family tree profiles for Ds Andreas Johannes Olivier, 2
view all 16
Immediate Family
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
daughter
-
father
-
mother
-
sister
-
brother
-
brother
-
brother
About Ds Andreas Johannes Olivier, 2
http://www.eggsa.org/library/main.php?g2_itemId=1147796
As 15-jarige deelname aan die ABO, saam met sy vader en broer krygsgevangene op Ceylon. Einde van 1913 gelegitimeer. Eerste gemeente te Salisbury, in 1914 na gemeente Klein Boetsap. In 1921-1922 weer na Salisbury, daarna weer na Boetsap. Die nuwe gemeentesentrum word Reivilo genoem (Olivier omgekeer). In 1926 Vryburg, 1931-1944 na Brandfort. Verswakte gesondheid. Oorlede op Stellenbosch, maar as geliefde leraar begrawe voor die NGK Brandfort.
view all
Ds Andreas Johannes Olivier, 2's Timeline
1884 |
September 19, 1884
|
Rooikrans, Rosendal, Free State, South Africa
|
|
1916 |
January 22, 1916
|
Barkly West, Diamandveld, Northern Cape, South Africa
|
|
1918 |
1918
|
||
1919 |
1919
|
||
1922 |
December 27, 1922
|
Brandfort, Lejweleputswa, Free State, South Africa
|
|
1949 |
July 15, 1949
Age 64
|
Kweekskoolhuis, Stellenbosch, Western Cape, South Africa
|
|
1949
Age 64
|
NG Kerk, Kerkhof, Brandfort, Free State, South Africa
|
||
???? |