Immediate Family
-
Privateparent
-
Privatesibling
About Daan Jansen van Vuuren
Daan Jansen van Vuuren (Daantjie Weerlig * 11 Jan 1944) op 23 September 2019 aan 'n hartaanval oorlede. Sy oorlede vader Daniel Petrus Jacobus geb 23.7.1915 Humpata, Angola was die bekende Daantjie Weerlig . So het sy Oupa en Ouma ook op Weerlig geboer - Stephanus Petrus (Faan) JANSE VAN VUUREN *9.1.1889/1890 Humpata ≈2.2.1890 Humpata †7.5.1951 Op plaas Weerlig dist. Outjo x Humpata 19.4.1909 Aletta Catharina Martha Opperman *4.2.1889 d.v. Daniel Petrus Jacobus (Rooikoos) Opperman * 1.11.1861 x Aletta Catharina Martha Van der Merwe * 7.11.1866, Jonger Daantjie Weerlig en sy vrou Sarona was 'n groot steunpilare in die Bestuur en Feeskomitee van die Dorslandtrek Vereniging Swartbooisdrift.
Bron: Louw du Plessis
Daan Jansen van Vuuren's Timeline
1944 |
January 11, 1944
|
||
2019 |
September 23, 2019
Age 75
|