Adriaan Gerhardus Wessels, b2c2d11

How are you related to Adriaan Gerhardus Wessels, b2c2d11?

Connect to the World Family Tree to find out

Adriaan Gerhardus Wessels, b2c2d11的个人主页

与你的亲人和朋友分享你的家族树和家庭相册

  • Build your family tree online
  • Share photos and videos
  • Smart Matching™ technology
  • Free!

About Adriaan Gerhardus Wessels, b2c2d11

Estate File: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSQJ-6HWW


D11 Adriaan Gerhardus, ~ 21-2-1762, burger Stellenbosch, x 16-10-1786 Maria Johanna STEYN, xx Caledon 12-9-1819 Susanna Margaretha MAREE. Op 30-4-1781 moes 15 gekommandeerdes met o.a. Wessel (D4), Wynand (D9) en Hendrik (D6) aanmeld vir militêre diens op Stellenbosch. Intussen skryf hulle broer Adriaan Gerhardus (D11) van die wyk Kleinriviersmond ’n mooi brief aan die Landdros dat hy en 2 ander graag sou wou tuis bly om na die vrouens om te sien. Op 20 Maart 1788 neem hy die boerdery op Attaquaskloof aan die Onrusrivier oor (Hemel en Aarde vallei naby Hermanus). Sy vader het self op die plaas geboer vanaf 1760 tot met sy dood in November 1787.

Source: http://users.iafrica.com/s/sw/swessels/register/wessa1.pdf

查看所有14

Adriaan Gerhardus Wessels, b2c2d11的年谱