Kan iemand die raaisel van die twee inskrywings van die huwelike van Agenita Campher verklaar.
Huwelik 1 met Gerrit van der Swaan op 05 September 1705.
Die oorspronklike inskrywing in die Stellenbosch huweliks registers lees as volg :-
Gerrit van der Swaan jongeman met Agnita Kamfers van Cabo Jonge dogter.
Huwelik 2 met Arie van Wijk (a2b1) op 27 Desember 1711.
Die oorspronklike inskywing in die Stellenbosch huweliks registers lees ook as volg :-
Arie van Wijk van Cabo jongman met Agenita Campher van Cabo Jonge (dit lyk soos 'n afkorting van dogter met 20 daarna)??
Met geen aanduiding dat sy 'n weduwee was of kinders gehad het nie.
Is dit dieselfde Agnita Campher of praat ons hier van twee verskillende Agnita Campher en of Kamfers?
Die oorspronklike inskrywings is gewoonlik redelik korrek.
Ek het verdere ondersoek gedoen oor die twee Agnitas en daar is duidelik ook 'n ouderdoms verskil van ongeveer drie tot vier jaar tussen die twee. Want Ansila se dogter het reeds skool gegaan in 1693 tydens 'n Logie sensus in 1693. Dus moes sy toe reeds ongeveer vier of vyf jaar oud gewees het. (Volgens Dr R.C.H. Shell)
Bereken nou haar ouderdom tot met Agnita van Wyk se troudag, dan sou sy reeds 23/24 jaar ou gwees het .
As die 20 agter Agnita van Wyk se huwelik in berekening gebring word, Wat baie waarskynlik haar ware ouderdom was om te voldoen aan Artikel 3 van die huwelikswet van 1580 dan sou die verskil in ouderdomme drie tot vier jaar gewees het.
Dit is baie duidelik dat ons hier met twee verskillende persone te doen het.
Ek glo nie dat die inskrywing by Agnita Van Wyk (Campher) foutief is nie, want dit sou baie einaardig gewees het om 'n vrou (Weduwee) met twee kinders mis te kyk en haar as jonge dogter te beskryf.
Agnita van Wyk was baie beslis nie Gerrit van der Swaan se weduwee nie, en dit is ook nie duidelik waneer van der Swaan oorlede is nie.en kon selfs na Agnita van Wyk se troue gewees het.
Ek glo ook dit was twee verskillende dames.
Ten tye van die afhandeling van Francois Bastiaense se afhandeling van sy Mooc dok, was Gerrit van der Swaan genoem. Ongelukkig is daar nie 'n datum verskaf, maar dit moes na 1709 gewees het.
Reference no.: MOOC8/2.18 1/2
Testator(s):
Francois Bastiaense Armentier
Nic - this is your add to her About: (Very interesting)
29 dito (Jannuarius) 1690 van den Edl. Comp[...] slave kinderen gedoopt ten een kindt van [Ansilla] van de Caep genaemt [Angnij...]
http://www.eggsa.org/sarecords/index.php/church-registers/cape-town
The above person's mariage entry in the Stellenbosch Mariages hows that she was a jonge dogter when she maried Gerrit van der Swaan
PLEASE NOTE :-
The one on this profile maried Arij Willems van Wyk :- The entry in the mariage registers also shows clearly that she was a jonge dogter and there is no indication that she was van der Swaan's widow. This means that there are two different Agnita Campher's. Please check the original Stellenbosch mariage records for the correct answers.
She was not the daughter of Lourens Campher and Ansilla
cf Gerrit Theunisz van der Swaan, SV/PROG
- Gerrit Theunisz - seun van Theunis - van der Swaan < Will - Krugel, Hendrik &Maria van der Swaan - 1740, Cape Archives, CJ 2656, 10 - filed 7 Aug 1769 den Testatrice ... haar moed[er] Antonetta Campher voormaels wed van Gerrit van den Swaan ...
baptisms, 18 May 1709 Marritie, de vader gerrit vander Swaan, de moeder Agnitie Camfer
cf Lorenz Campher, SV/PROG - His About - especially in his About:
Children
Lourens Campher and Ansela van die Kaap lived in Stellenbosch on the farm De Driesprong for most of their lives, raising the 3 children born in the slave lodge prior to Ansela’s manumission:
*Cornelis, baptised 27/10/1686
*Angenietie, baptised 29 January 1690, with 6 other Company slave-children
*Jacoba (“kastijse” – ¾ European) baptised on Sunday 7 September 1692, also with 6 other Company slave-children.
As was the custom at the christening of Company slave children, the father’s name was not recorded in the church register.
All 3 these children, like Ansela, appear in the 1693 Slave Lodge Census (Shell Dr. RCH., Changing Hands : A Calendar of Bondage, 2008):
*Cornelis, male, child, casties, scholar
*Angenitje, female, child, half-cast, scholar
*Jacobje, female, suijgeling, half-cast, dependent infant
This information agrees reasonably well with the baptismal records of Company slave Ansela’s children. It does raise the possibility that Ansela’s second child Angenitje/ Angenietie may have been a toddler rather than a baby in 1690 when she was baptised, for her to be in school in 1693.
Written by Em Lo
also two Two Anselas:
Ansela’s name has been spelt Ansla, Ansilla, Ansala, Angela, Hansla, Hansela, Hansala, Hanselaar, possibly also Anzela. Ansela is used most often.
There was another female slave with a similar name at the Cape at the time. From the ‘’rolle van vrije luijden’’ District van Stellenbosch, 1995 (Corney Keller) we find:
Stellenbosch: Laurens Campe en Ansela van de Caab, 3 k. (Laurens signs a loan document in the Cape in 1676, appears as single in a Stellenbosch Opgaafrol 1688 (Sheffler, 1991), in the Stellenbosch monsterrolle of 1690 and 1691, and with Ansela + 3 children from 1695 onwards)
Drakenstein: Hans Silberbagh en Angela/Ansela van de Caab, 1k (Hans appeared as single in Stellenbosch 1685, district unspecified 1686, single in Drakenstein in 1690 -1693, and in Drakenstein with Angela/Ansela + 1 child 1695)
Gerrit van der Swaan soos op sy profiel. Paragraaf nommer een.
Ek haal aan :-
"Gerrit van der Swaan - Seun van Theunis - van der Swaan < Will- Krugel. Hendrik & Maria van der Swaan - 1740. Cape Arvhives. CJ 2656, 10 - filed 7 August 1769 den Testatrice..... haar moed[er] Antoinetta Campher voormaels wed van Gerrit van der Swaan...."
Dit lyk vir my baie na die afsterwe van Agnita en dat haar dogter Maria die testament opgevra het om die boedel af te handel.
Dit is vir my ook duidelik dat Gerrit nog in 1740 geleef het. om die testament te kon opstel deur ene Krugel.
Dit behoort nou 'n einde aan die bespiegelings te maak en dat Agnita Campher (van Wyk) se profiel nou van alle verkeerde inligting skoon gemaak kan word.
Nou moet ons net probeer uitvind waar sy vandaan gekom het.
Ek sou sê dat sy vanaf Holland gekom het.en waarskynlik in November of begin Desember 1691 gebore was, om 20 jaar later met Arie van Wyk te kon trou.
Hi Sharon Dit is nou bykans 'n maand en ek dink almal is dalk tevrede omdat daar nog geen beswaar ingekom het nie.
Ek voel dat ons nou die twee Agnita's kan skei en die nodige regstellings kan maak.
Ek voel dat die inligting by Gerrit van der Swaan se profiel ook by Agnita van der Swaan (Campher) aangedui moet word om verwarring te voorkom.
Hallo Sharon
Kan jy asseblief die profiele regstel.
As jy my jou Epos stuur daan stuur ek vir lou al die inligting wat ek het.
My rekenaar is tans foutief en kan glad nie op Google werk nie.
Ek kry dit nie oop nie want dit bly wegval.
Nic Steyn. (nicsteyn1@gmail.com)
On Gerrit Theunisz van der Swaan, SV/PROG 's About: "Gerrit van der Swaan - Gerrit Theunisz - seun van Theunis - van der Swaan < Will - Krugel, Hendrik &Maria van der Swaan - 1740, Cape Archives, CJ 2656, 10 - filed 7 Aug 1769 den Testatrice ... haar moed[er] Antonetta Campher voormaels wed van Gerrit van den Swaan ..."
Can anyone find this will?
cf Maria Krugel, b2
Acc to http://www.ballfamilyrecords.co.uk/kfp/I133.html
"In her will dated 1740 she stated that her mother was Antonetta
Campher. formerly the widow of Gerrit van den Swaan. "
She was his widow then. It doesn't mean it was she who remarried Arie, but it adds in the fact that he'd died by 1740
Documentation on Angenietie / Agenitje / Agnitie / Antonette / Anthoinetta / Antonetta Kamers / Campher:
29 January 1690 Angenietie van de Caep
NGK G1 1/1, Nederduitsch Gereformeerde Kerk, Kerken Boek (Bapt.), 1665-1695: 1690: den 29 dito [Jannuarius] van den Edl. Comp. slave kinderen gedoopt ten overstaen als getuigen den H. Secunda Persoon Sr. Andrijs [de Man] ende den H.Capt Willem [Padt]: een kindt van Ansela van de Caep genaemt Angenietie een half slagh
1693 Agenitje
Slave lodge census: Agenitje, female, child, half-cast, scholar
5 Sep 1705 Agnitie Kamfers
1705 5 Septemb Gerrit van der Swaan jongm. met Agnitie Kamfers van Cabo jonge dogt.
20 June 1706 Agnitie Camfer
Baptism Register, Palmkronieke I Baptisms, Anna, d' Vader Gerrit Vander Swaan, d' Moeder Agnitie Camfer, getùygen Mattijs de Beer, en Heyltie Smit, 20 Jùny 1706.
19 May 1709 Agnitie Canfer.
Baptism Register, Palmkronieke I Baptisms, Marritie, de vader Gerrit Vander Swaan, de moeder Agnitie Canfer, getùygen Claas Janse met aaltie Schalk, 19 May 1709.
27 Dec 1711 Agnietie Campher
[1711] 27 ditto [xbr] Arie van Wijck van Cabo jongm, met Agnietie Campher van Cabo jongedr.
8 May 1712 Antonette Camfer.
Baptism Register, Palmkronieke I Baptisms, Willem, d' Vader Ary van Wijck, d' Moeder Antonette Camfer, getùygen Corneliùs Camfer, met Dorothea Oelofse, 8 Mey 1712.
8 May 1712 Anthoinetta Camfer
Willem van Wyk Stellenbosch Baptism Father: Ary van Wyk Mother: Anthoinetta Camfer Witnessed by: Cornelis Camfer and Dorothea Oelofsen
30 September 1714 Anthoinetta Kamfer
Gerrit van Wyk Stellenbosch Father: Ary van Wyk Mother: Anthoinetta Kamfer Witnessed by: Gerrit van Wyk and Aletta van Wyk
30 September 1714 Antonette Kamfer.
Baptism Register, Palmkronieke I Baptisms, Gerret, d'Vader Ary Van Wyck, d'Moeder Antonette Kamfer, getù Gerret van Wyck, en Alletta van Wyck, 30e 7r 1714.
3 September 1719 Anthoinetta Campher
Christoffel van Wyk Cape Town Baptism Father: Ary van Wyk Mother: Anthoinetta Campher Witnessed by: Christoffel Anthony and Jacoba Campher
16 February 1721 Anthoinetta Campher
Adriaan van Wyk Stellenbosch Baptism.jp Father: Ary van Wyk Mother: Anthoinetta Campher
2 May 1723 Anthoinetta Kamfer
Roeloff van Wyk Cape Town Baptism Father Ary van Wyk Mother: Anthoinetta Kamfer
15 Oct 1730 Antonetta Campher
Witness at baptism of Catharina Elisabeth van Wyk 15 October 1730 togeher with Ary van Wyk
25 Sep 1731 Antonetta Campher
Arij van Wijk MOOC8/5.40 Inventory sijn huijsvrouw
31 May 1733 Agnita Campher
1733, 31 Meij Jochem Scholtz Burger aan Drakensteijn, wede' met Agnita Campher van Cabo de Goede Hoop wed van Aij van Wijk
1740 Antonetta Campher
Acc to http://www.ballfamilyrecords.co.uk/kfp/I133.html - In her will dated 1740 [Maria] stated that her mother was Antonetta Campher. formerly the widow of Gerrit van den Swaan.
Eerstens die kinders van Agnita (Antoinetta) van Wyk (Campher).
Die eerste vyf kinders is in Stellenbosch gedoop en die laaste vyf in Kaapstad.
Willem (c1) Ged. op 08/05/1712 Stellenbosch
Gerrit (c2) Ged. op 30/09/1714
Catharina (c3) Ged. op 06/12/1716
Christoffel (c4) Ged. op 03/09/1719
Adriaan (c5) Ged. op 16/02/1721
Roelof (c6) Ged. op 02/05/1723 Kaapstad
Jacoba (c7) Ged. op 04/02/1725 Tweeling
Anna (c8) Ged. op 04/02/1725 Tweeling
Elizabeth (c9) Ged. op 27/04/1727
Maria (c10) Ged. op 09/10/1729
Dit is ook die enigste kinders wat op die Inventaris van die
boedel van Arie van Wyk aangedui word, behalwe Maria wat reeds voor 1731 oorlede was.
Die name van die van der Swaan kinders word glad nie hier aangedui nie omdat hulle nie Agnita van Wyk se kinders was nie.
Agnita van der Swaan het slegs twee dogters gehad.
Daar was geen anders kinders nie.
Dit was glad nie ongewoon vir daardie tyd nie.
Haar ma het slegs drie kinders gehad.
Maria Lozee (Steyn) het twee kinders gehad.
Alexandrina Maxvelt (Coon) Het geen kinders geehad nie.
Om net 'n paar voorbeelde te noem.
As ons die Testament datum van Gerrit van der Swaan mooi bekyk sal on sien dat dit in 1740 deur hom laat maak was.
Dus is Gerrit van der Swaan eers na 1740 oorlede en Agnita van der Swaan (Kamfers) is later oorlede maar voor 1769
Nic Steyn says Daar was beslis twee Agnita Camphers gewees
Kyk gerus na byde se huweliksinskrywings waar alby as jonge dogters aangedui word .
Daar is ook belangrikke inligting op Gerrit van der Swaan se profiel oor sy testament wat waarskynlik in 1740 opgestel was asook ander belangriike inligting Sien die twee inligtingstuukke hier onder
Gerrit van der Swaan - Gerrit Theunisz - seun van Theunis - van der Swaan < Will - Krugel, Hendrik &Maria van der Swaan - 1740, Cape Archives, CJ 2656, 10 - filed 7 Aug 1769 den Testatrice ... haar moed[er] Antonetta Campher voormaels wed van Gerrit van den Swaan
Ek het verdere ondersoek gedoen oor die twee Agnitas en daar is duidelik ook 'n ouderdoms verskil van ongeveer drie tot vier jaar tussen die twee. Want Ansila se dogter het reeds skool gegaan in 1693 tydens 'n Logie sensus in 1693. Dus moes sy toe reeds ongeveer vier of vyf jaar oud gewees het. (Volgens Dr R.C.H. Shell)
Bereken nou haar ouderdom tot met Agnita van Wyk se troudag, dan sou sy reeds 23/24 jaar ou gwees het .
As die 20 agter Agnita van Wyk se huwelik in berekening gebring word, Wat baie waarskynlik haar ware ouderdom was om te voldoen aan Artikel 3 van die huwelikswet van 1580 dan sou die verskil in ouderdomme drie tot vier jaar gewees het.
Dit is baie duidelik dat ons hier met twee verskillende persone te doen het.
Ek glo nie dat die inskrywing by Agnita Van Wyk (Campher) foutief is nie, want dit sou baie einaardig gewees het om 'n vrou (Weduwee) met twee kinders mis te kyk en haar as jonge dogter te beskryf.
Agnita van Wyk was baie beslis nie Gerrit van der Swaan se weduwee nie, en dit is ook nie duidelik waneer van der Swaan oorlede is nie.en kon selfs na Agnita van Wyk se troue gewees het.